
Contact us
Graad 12 Wiskunde Getuienis in Stellenbosch
My seun het laas jaar (2016) by ‘n tutor ekstra wiskunde klasse gehad. Hy was ‘n uitstekende mentor. Keeghan se punte vir die eerste kwartaal was 19%. Die tutor het hom in die tweede kwartaal begin ekstra klasse gee. Sy punte vir tweede kwartaal was 40% en derde kwartaal 75%. Hy het baie respek vir Conrad, Die skool het einde 2015 vir ons ‘n brief gestuur om te se dat Keeghan wiskunde moet los, want hy gaan dit nie maak nie. Na die eerste kwartaal se rapport in 2016 het ons weer ‘n brief gekry om te se dat hy Wiskunde moet los. My seun het niks van wiskunde gehou nie, maar nadat die tutor vir hom ekstra klasse gegee het geniet hy wiskunde.Karien Zahrt Ma van Keeghan / Mother of Keeghan Hoërskool ekstra wiskunde klasse / High school extra mathematics classes February 7, 2017
Ekonomie Getuienis – Johanna
Ek gaan altyd vir die ekstra klas vir ekonomie dit help regtig baie,veral as jy klaar jou werk geleer het dan maak dit baie sin.Goed aangebied en hulle is regtig baie goeie aanbieders.Johanna Student at Stellenbosch University Extra Classes Stellenbosch May 16, 2015
Advice, Support and RA’s – Kathryn
Fantastic advice, support, recommended answers and explanations. I really appreciate the time and effort put into the extra classes. Thank you so much!
Kathryn Student at Stellenbosch University Extra Classes Stellenbosch May 16, 2015
Ekonomie Getuienis – RH Louw
Goeie dag. Ek vind baie baat by julle ekstra klasse en het nou al alle ekonomie klasse bygewoon en voel dat die klasse goed aangebied word. Dinge wat ek nie in die klas verstaan nie, verstaan ek altyd by die ekstra klasse.
RH Louw Student at Stellenbosch University Extra Classes Stellenbosch May 16, 2015
Economics Extra Classes Testimonial – Kelly
Thank you so much for your help! The classes were great and really helped me to understand my Ecos better! You guys are greatKelly Student at Stellenbosch University Extra Classes Stellenbosch May 16, 2015